Click Christiana | Geskiedenis: Skoollied van die Hoër Huishoudskool Christiana

GESKIEDENIS: Artikels & Dokumente

Skoollied van die Hoër Huishoudskool Christiana

Hoër Huishoudskool Christiana Wapen Hoër Huishoudskool Christiana Wapen

Op die wye vlaktes van Transvaal
is 'n skool met ideaal.
Dis 'n skool vir toekoms-moeders,
vir Kerk en Volk en Taal.
Christiana staan nou saam
en laat ons ewig eer jou naam.
Van hier tot waar die son verdwyn
sal sy haar lig laat skyn.

Koor:
Weerklink ons leuse deur die land
"Haar lig, haar lig sal skyn,
tot waar die son verdwyn".
Ons lei, ons lei tot waar die son verdwyn.

Christiana Huishoudskool Skoollied
Geskryf deur: Mej. S. van Heerden, 'n vorige prinsipale van die skool.
Musiek deur: Mnr. Dirkie de Villiers.

Quick links:

Articles:
Please note - articles have not been translated.
Documents:
Please note - documents have not been translated.
Photos from the past:
Support local businesses and events:

Latest additions:

Articles:


Calendar Photo Competition 2020 - Results Calendar Photo Competition - click the beautiful around you and enter. Entries close: 30 September 2019 at midnight. The results of our first photo competition are here!


Modern Christiana Photo Gallery Modern Christiana Photo Gallery


Christiana Noordwes Provinsie / North West Province:
Christiana Noordwes Provinsie / North West Province

Support Local Businesses and Events - Business Directory & Calendar





CHRISTIANA WEATHER