History: Gallery
The following photos were donated to the Delwer newspaper during 2008 - 2018. With their permission, we would like to share them. We provide as much information as available for a photo. If you have more information, please let us know so that we can update the website. Watch this page for new photos to be added.
Visit the History Project page for more information.Click on a photo for a larger version.
Christina Petronella Meyer, gebore Pretorius, enigste kind en dogter van Staatspresident M W Pretorius, na wie die dorp Christiana vernoem is.Die Gemeente in Wording 1870-1898
Mnr. C. J. Hanekom, Burgemeester van Christiana. Foto: Brian Eaton. Christiana: Die Tuindorp aan die Vaal!
Die Stadsklerk, Mnr. H. J. Mountjoy, toets die badwater. Foto: Brian Eaton. Christiana: Die Tuindorp aan die Vaal!
Jan Bosman (die rysige Boer in die voorgrond) se kommando te Christiana. Die foto is geneem kort voor die uitbreek van die oorlog. Op die foto verskyn ook veldkornet J.F. Ludorf en in die winkeldeur staan John Watson (later 'n bekende fotograaf te Kimberley). Op 16 Mei 1900 het lt.-genl. sir A. Hunter die Vaalrivier oorgesteek en Christiana beleër, die volgende dag is Mafikeng ontset.
Christina Petronella Meyer, gebore Pretorius enigste kind en dogter van die Staatspresident, M. W. Pretorius van S. A. R. 1857-1860, 1864-1871 en O.V.S. 1860-1863 na wie die dorp Christiana vernoem is.
Vier oud-hoofde saam met dr. Bredenkamp: mnr. E. W. Uys (1972-1975), mnr. P. M. Kotzé (1982-1985), mnr. G. S. Nieuwoudt (1965-1971), mnr. J.H. Groenewald (1986-1989). Laerskool Christiana
Die Minister van Buitelandse Sake en oud-leerling van Laerskool Christiana, mnr. R. F. Botha, ontvang ere-burgerskap van die dorp. Laerskool Christiana
Duisende beeste trek byna daagliks deur Christiana vanuit die oostelike Vrystaat waar dit benard droog is om veld te soek in Wes Transvaal. Hier gaan deel van 1,500 beeste deur die dorp ongeveer 1940.Die Boeregemeenskap
Gawie Benecke van Christiana. "By sy fiets, drôp hêndils en karbaait lamp... reg vir die langpad." 1890's.
Mnr. Gert Uys beduie hier op die ingewikkelde bouplanne van die loodsfabriek waar die eerste PUG gemaak gaan word. R3M Projek vir Christiana Kom
Ds JP van den Berg. Stiger van die Hervormde Gemeente Christiana Hervormde Gemeente Christiana 70 Jaar
Sien ook ons Geskiedenis: Artikels & Dokumente bladsy.
Latest additions:
Christiana Noordwes Provinsie / North West Province:
Articles:
- Sport
- Christiana Soos Hy Vandag Is
- Hoër Huishoudskool
- Skoollied Christiana Hoërskool
- Die Boeregemeenskap
- Skoollied van die Hoër Huishoudskool Christiana
Calendar Photo Competition 2020 - Results
The results of our first photo competition are here!
Modern Christiana Photo Gallery
Christiana Noordwes Provinsie / North West Province:






































