Click Christiana | Emergency Numbers

Emergency Numbers

Translation in progress.

Sommige van die onderstaande nommers is nood- en kantoorure nommers soos bv. die polisie.

Help Misdaad Bekamp

Anonieme "tip-offs": SMS 32211

Die misdaadinligtingsbord en posbus is op die muur by SPAR in Christiana geleë.

Die polisie vra die gemeenskap se samewerking om te help misdaad bekamp. Mense wat weet van beplande misdrywe of ander inligting het, kan die polisie skriftelik daarvan in kennis stel. Elke inligtingsbord het 'n posbus waarin anonieme briewe geplaas kan word. Die inligting word deur die polisie opgevolg. Verder bevat die inligtingsborde inligting vir ouers, kinders en ander belangstellendes oor bv. dwelms, vuurwapens en ander misdaadverwante inligting.

Polisie: 10111 / 053 441 9200

Stasiekommissaris: Kapt. Oliphant - 082 822 3060

Sigbare polisiëring: W/O Owesi - 082 416 3343

Speurders: 053 441 9222 / SAO Smith - 082 856 1264

Aanklagkantoor: 053 441 9211 / 053 441 9205

Brand:

Val nie onder munisipaliteit nie

Mathe - 083 648 9499;
Namusi - 072 017 6698;
Dambuza - 078 886 3660;
Gaanabo - 083 741 5531

Verkeer:

Connie Deale - 074 586 2448

Nooddienste:

Val nie onder munisipaliteit nie

Ambulans, ongelukke en ander mensenood:

Sentrale Inbelsentrum - 053 928 9402 tot 9409

In geval van ernstige en dringende lewensnood en 053 928 9402 se diens werk nie:
Connie Deale - 074 586 2448;
Gerda Deale - 074 586 2421

Elektrisiteit, Water, Paaie ens.:

Jan Koen - 083 306 3394

Ander Dienste

Munisipaliteit: 053 441 3952

Verbruikerrekeninge: Rambo of Eva - 053 441 3952

Kantoor van die Burgemeester: Kalli Vogt - 083 239 3503

Behuising: Leon Hottie - 072 382 0537

Riool: Pablo Mamogwa - 073 815 3179

Reinigingsdienste: Pablo Mamogwa - 073 815 3179

Bouinspekteur: Elsie Applegreen - 081 480 6698

Gesondheidsinspekteur: Mr. Rachidi - 078 574 0935

Help Misdaad Bekamp

Anonieme "tip-offs": SMS 32211

Die misdaadinligtingsbord en posbus is op die muur by SPAR in Christiana geleë.

Die polisie vra die gemeenskap se samewerking om te help misdaad bekamp. Mense wat weet van beplande misdrywe of ander inligting het, kan die polisie skriftelik daarvan in kennis stel. Elke inligtingsbord het 'n posbus waarin anonieme briewe geplaas kan word. Die inligting word deur die polisie opgevolg. Verder bevat die inligtingsborde inligting vir ouers, kinders en ander belangstellendes oor bv. dwelms, vuurwapens en ander misdaadverwante inligting.

CHRISTIANA WEATHER