Click Christiana | Christiana in the Media

Christiana in the Media

Media articles related to Christiana.

Maties is weer getroef

30/09/2019 (Bron: Eikestadnuus op www.netwerk24.com)

Christiana School for the Blind het in nog 'n suksesvolle Kaapse wynland-doelbaltoernooi stof in hul teenstanders se oë geskop.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Delwer mag appelleer teen vonnisse van lewenslank

26/09/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

'n Miljoenêr-delwer van Hertzogville in die Vrystaat het verlof gekry om teen sy skuldigbevinding en vonnis weens die moord op drie mans te appelleer.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Mzansi farmer leads the world in carrot juicing

09/09/2019 (Source: www.foodformzansi.co.za)

SA's largest carrot grower is also the first to use revolutionary juice extraction process.

Read article here...


'n Eeu van saamboer - op elke denkbare plek in die land!

23/08/2019 (Bron: Landbouweekblad op www.netwerk24.com)

In 1919 was In mij Distrik die tydskrif se lekkerste rubriek, waar boere hul distrikte aan die res van die land voorstel. Net mooi 'n eeu gelede het Landbouweekblad se eerste redakteur, die 29-jarige dr. Frans Geldenhuys, 'n beroep op Suid-Afrikaanse boere gedoen. Sal die leser nie - "al is hy ook hoe dom of slim" - aan ander lesers van die landboutoestande in sy distrik vertel nie?

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Sterkman van Christiana vrygespreek van moord

19/08/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

Die omstandighede daardie April 2014 was van so 'n aard dat die waarskuwingskote wat 'n sterkman van Christiana, Noordwes, geskiet het, geregverdig was.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Vrystaatse ouma en oupa trou 52 jaar ná skoolkys uit is

06/07/2019 (Bron: Huisgenoot op www.netwerk24.com)

Ná meer as 'n halfeeu se skeiding het hul paaie weer gekruis en kon hul jeugliefde weer blom.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Kimberley-boervrou dood ná koedoe bakkie tref

06/07/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

Die gemeenskap van Kimberley is in skok nadat 'n bekende boer en sakevrou in 'n ongeluk dood is.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Eenheid help met streek se veiligheid

03/07/2019 (Bron: Noordkaap op www.netwerk24.com)

In die vyf maande sedert die Eenheid vir Gemeenskapsveiligheid (GVE) in Vaalharts in die omgewing van Jan Kempdorp en Hartswater gestig is, is daar gehelp om Vaalharts veilig te hou.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Mense vat hande, takel misdaad in Vaalharts

27/06/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

In die vyf maande sedert die eenheid vir gemeenskapsveiligheid in Vaalharts (GVE) in die omgewing van Jan Kempdorp en Hartswater gestig is, is verskeie voorvalle van ernstige misdaad voorkom.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Christiana-gesin verloor alles in huisbrand

26/06/2019 (Bron: www.ofm.co.za)

Die Deetlefs-gesin van Christiana in die Noordwes het Maandagaand al hulle besittings verloor toe die huis wat hulle gehuur het, afgebrand het.

Lees artikel hier...


Oor Piet, Roelof en die alies

11/06/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

Pik Botha se pa, mnr. R.F. (Piet Pompies) Botha, was ons laerskoolhoof in Christiana.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Braille bewaar

06/06/2019 (Bron: Bloem Nuus/News op www.netwerk24.com)

Wyno Simes (Naln) ontvang die Braille-boeke van Katie du Plooy. Foto: Lientjie Mentz Die bibliotekaresse van die skool vir blindes in Christiana het 'n hele versameling Afrikaanse Braille-boeke, wat uit dié skool se biblioteek kom, vir bewaring geskenk.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Protests flare up in NW

30/05/2019 (Source: www.ofm.co.za)

The police's Captain Oupa Maselo confirms the R506 route between Christiana and Schweizer-Reneke has been blocked by protestors with stones and burning tyres.

Read article here...


Free State farmer gets 3 life terms for murdering young men

17/05/2019 (Source: www.news24.com)

A Free State farmer will spend the rest of his life behind bars for the murder of three young men.

Read article here...


Van Reenen family takes beef business from small scale to international supplier

16/05/2019 (Source: www.fin24.com)

Lourie van Reenen, founder of Beefmaster, began with a small cattle-feeding business in 1965.

Read article here...


Delwer-moorde: Man kry 3 keer lewenslank

15/05/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

Juan (Manne) Sonnenberg (61), moordenaar van drie mans van Christiana, is Woensdag in die rondgaande hof in Virginia in die Vrystaat drie keer lewenslank tronk toe gestuur.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Droogte in Kalahari skok jagters

09/05/2019 (Bron: Kalahari Bulletin op www.netwerk24.com)

Melvyn Stephens (30) en sy vriende, almal van Christiana in Noordwes, is op Woensdag 1 Mei na Abraham de Klerk se plaas Kolonkwanen, 22 km buite Van Zylsrus teen die Botswana-grens, vir hul eerste jagtog van die jaar.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Slotbetoë in delwer-verhoor gelewer

06/05/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

Die beskuldigde, Juan (Manne) Sonnenberg, se stilswye toe die polisie aan hom gesê het hulle het 'n lyk op sy plaas gekry, is niks anders as 'n skulderkenning nie, het adv. Johan de Nyschen Maandag in sy slotbetoog in die rondgaande hof in Virginia in die Vrystaat aangevoer.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Jagters roep droogtehulp in ná skoktonele in Kalahari

04/05/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

'n Groep vriende se jaguitstappie het in 'n noodverligting-missie ontaard nadat hulle op skoktonele in die Kalahari afgekom het waar die knellende droogte boer en dier op hul knieë het.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Beef company 'produces to order'

24/04/2019 (Source: Noordkaap on www.netwerk24.com)

Noordkaap interviewed Lourie van Reenen, spokesperson and founder of Beefmaster.

Read article here...   (Only accessible to subscribers of Netwerk24)


Takke smelt saam

17/04/2019 (Bron: Noordkaap op www.netwerk24.com)

Buco se twee takke in Kimberley het onlangs saamgesmelt om een winkel te vorm. Dit is op 30 Maart op Buco se sakeperseel by Fabriciastraat 24 in Fabricia gevier. Springkastele, gesigverf, musiek, kosstalletjies en ander stalletjies, asook 'n besoek van die sterkste man in Afrika, Johan Els van Christiana, was deel van die pret.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Kommer oor paaie in Vrystaat voor Paasnaweek

16/04/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

Groot kommer heers in die Vrystaat omdat talle hoofroetes - kort voor Paasnaweek - in 'n haglike toestand is en 'n gevaar vir padgebruikers inhou.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Where voters won't come out to vote

12/04/2019 (Source: www.mg.co.za)

The neon pink shack has gaping spaces between the corrugated iron walls and the poles that are holding the rickety structure together.

Read article here...


Man left paralysed by 4m fall: 'On the way down, I knew'

25/03/2019 (Source: www.news24.com)

It's been almost a month since Jaco Geldenhuys (24), from Christiana in North West, plunged 4m through a roof at work.

Read article here...


Man verlam ná hy 4 m val: 'Ek het op pad grond toe geweet'

22/03/2019 (Bron: Huisgenoot op www.netwerk24.com)

Die jong ketelmaker van Noordwes was besig om 'n stellasie te bou toe hy deur die dak val.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Pa in hof ná 'ontvoeringsdrama'

18/03/2019 (Bron: www.maroelamedia.co.za)

'n Pa van Middelburg in Mpumalanga het vandag in 'n Pretoriase hof verskyn op aanklag van die oortreding van 'n hofbevel ná afloop van 'n beweerde "ontvoering" wat die afgelope naweek ook op sosiale media opgevolg is.

Lees artikel hier...


World-class facility Kimdustria's pride

13/03/2019 (Source: Noordkaap on www.netwerk24.com)

Beef products produced at the Beefmaster abattoir and meat processing facility in Kimdustria are shipped all over South Africa and abroad, to the Middle and Far East, and beyond.

Read article here...   (Only accessible to subscribers of Netwerk24)


Pork cuts a family affair

13/03/2019 (Source: Noordkaap on www.netwerk24.com)

Malu's processing plant in Kimdustria receives pork carcasses from the abbatoir and cuts meat into hindquarters, shoulders, loins and pork bellies. After being cut, the meat is frozen and stored.

Read article here...   (Only accessible to subscribers of Netwerk24)


Johan Claassen, biblical scholar who served the Springboks rugby team as player, captain, coach, selector and manager - obituary

11/03/2019 (Source: www.telegraph.co.uk)

Professor Johan Claassen, who has died aged 89, was a prominent figure in South African rugby for more than four decades as a Springbok player, captain, coach, selector, tour manager and long-serving executive member of the South African Rugby Board. He also held a university chair in Bible Studies.

Read article here...


Driehoek-ramp herinner aan Vryburg se drie Bennies

07/05/2019 (Bron: Beeld on www.netwerk24.com)

Die tragedie by die Hoërskool Driehoek het die hele land geruk. Onwillekeurig is teruggedink aan die Westdene-busramp, asook die busongeluk by Henley-on-Klip toe Johan le Roux van die insittendes uit die bus gegooi en só hul lewens gered het. Soos Roydon Olckers die lewe van medeleerlinge gered het.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Bloemhof-betoging: Huise brand, polisiestasie beskadig

21/02/2019 (Bron: www.maroelamedia.co.za)

Motoriste is gewaarsku om versigtig te wees indien hulle vandag op die N12 tussen Christiana en Bloemhof in Noordwes ry aangesien dié gebied sedert gister onder gewelddadige betogings gebuk gaan.

Lees artikel hier...


Blind pupil dies at North West school, SAHRC raises safety concerns

30/01/2019 (Source: www.news24.com)

Yet another pupil has died at the Christiana School for the Blind in the North West, but the circumstances leading to the death are still unclear.

Read article here...


Six-year-old blind and wheelchair-bound boy found dead at Christiana school

30/01/2019 (Source: www.iol.co.za)

A six-year-old boy from the Christiana School for the Blind was found dead in his dormitory last Friday.

Read article here...


Kommissie na skool vir blindes waar leerling sterf

29/01/2019 (Bron: www.netwerk24.com)

Lede van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het Maandag die Christiana Skool vir Blindes in Noordwes besoek nadat 'n leerling verlede week daar dood is.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


SAHRC looks into death of NW special needs learner

29/01/2019 (Source: www.ofm.co.za)

The South African Human Rights Commission (SAHRC) has raised its concerns over the safety of learners at special needs schools following the death of a pupil at the Christiana School for the blind in the North West last week.

Read article here...


Human Rights Commission worried about death at North West school for the blind

29/01/2019 (Source: www.timeslive.co.za)

The South African Human Rights Commission has expressed concern about the death of a learner with disabilities who died at Christiana School for the Blind in North West last Friday.

Read article here...


Boksburg-vrou vertel hoe man haar lewe gered het

16/01/2019 (Bron: Huisgenoot op www.netwerk24.com)

Sy was 'n doodgewone meisie met baie energie, propvol lewe en bedrywig by die skool. Sy het netbal gespeel en aan atletiek en drama deelgeneem - alles, vertel Quelene van der Linden (30). Maar op die ouderdom van 14 het die jong vrou van Boksburg besef daar is fout toe sy skielik sukkel om te urineer.

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


Boklegende sterf op 89

07/01/2019 (Bron: www.maroelamedia.co.za)

Professor Johan Claassen is in die ouderdom van 89 in Pretoria oorlede na sy gesondheid die afgelope ruk baie agteruitgegaan het.

Lees artikel hier...


'Claassen was een van SA se grotes'

07/01/2019 (Bron: Huisgenoot op www.netwerk24.com)

Johan Claassen was een van die grootste rugbymense wat ons land nog opgelewer het, sê die voormalige Springbok-kaptein Hannes Marais. Die Bok-legende Johan Claassen soos hy in sy speeldae gelyk het. Foto: Springbok Sage

Lees artikel hier...   (Slegs toeganklik vir intekenaars van Netwerk24)


DA take ward off ANC in Nala, while the ANC gets slightly decreased returns in Tshwane poll

06/09/2018 (Source: www.dailymaverick.co.za)

The Democratic Alliance (DA) caused an upset in Nala on September 5 by winning a ward off the African National Congress (ANC) in this Free State municipality. The ANC had a solid hold, but with slightly decreased returns in a key Tshwane by-election. The ruling party lost ground to the Economic Freedom Fighters (EFF) in a safe ANC seat in Lekwa-Teemane in the North West, while the DA lost ground to the Vryheids Front + (VF+) in a DA stronghold in Ngwathe in the latest round of by-elections.

Read article here...


Trafficking survivor inspires

01/09/2018 (Source: www.dispatchlive.co.za)

It was under the cover of darkness in 1992 that a teenage Talita van der Heever decided to run away from home.

Read article here...


NW special school without resources

16/08/2018 (Source: www.ofm.co.za)

A shortage of Braille textbooks at a North West special school has raised concerns over the lack of resources at special needs schools.

Read article here...


Sensation will not defocus us, says ANC North West

23/07/2018 (Source: www.iol.co.za)

Rustenburg - The African National Congress (ANC) will not be drawn away from its mission of unity and renewal of the province, the party said on Monday.

Read article here...


ANC North West rallies behind Supra, despite rifts

23/07/2018 (Source: www.citizen.co.za)

The party has resolved to establish a team of seasoned comrades to facilitate organisational renewal and building unity in the province.

Read article here...


Supra accused of conference chaos

23/07/2018 (Source: www.heraldlive.co.za)

North West ANC chair Supra Mahumapelo has been accused by fellow provincial executive committee (PEC) member Mmoloki Cwaile of holding a bogus regional conference.

Read article here...


Supra accused of fuelling regional conference chaos

22/07/2018 (Source: www.timeslive.co.za)

North West ANC chairman Supra Mahumapelo is accused by fellow provincial executive committee (PEC) member Mmoloki Cwaile of pushing ahead with a "bogus and two-hour sermon" regional conference.

Read article here...


Alleged drug dealers nabbed in Christiana

13/05/2018 (Source: www.ofm.co.za)

Police in Christiana acting on a tip-off, nabbed two suspects respectively in Marikana Section on Saturday, for alleged dealing in drugs.

Read article here...


Police nab suspected looters in North West

08/05/2018 (Source: www.citizen.co.za)

The police have been recovering goods worth thousands and arresting suspects in Mahikeng, Jouberton, Sannieshof, Pudimoe, and Christiana.

Read article here...


More than 400 arrested in North West following anti-Mahumapelo protests

26/04/2018 (Source: www.citizen.co.za)

At least 150 people were arrested following an outbreak of violent protests in the North West, provincial police said on Thursday.

Read article here...


Teen killed in North West protests

24/04/2018 (Source: www.news24.com)

Violent protests in Taung, North West, have claimed the life of a teenage boy, police said on Tuesday.

Read article here...


Three stabbed to death in separate attacks in North West

24/04/2018 (Source: www.iol.co.za)

A 31-year-old woman allegedly stabbed her boyfriend to death in Wolmaransstad in the North West, police said on Monday.

Read article here...


Farmers lose millions as fire ravages Northern Cape farms

09/01/2018 (Source: www.iol.co.za)

Millions of rands of damage was incurred on farms in the Boshof district following a runaway veld fire that damaged 60 000 hectares of land over the weekend.

Read article here...


AgChem word Rolfes Agri

11/12/2017 (Bron: www.proagri.co.za)

Op 'n spoggerige geleentheid op 7 Desember in Pretoria het AgChem Africa, die vervaardiger, aangekondig dat die maatskappy voortaan bekend sal staan as Rolfes Agri. Die Rolfes Groep is 'n maatskappygroep wat in Suid-Afrika ontstaan het, met verskeie plaaslike en internasionale vertakkings, waarvan landbou net een is.

Lees artikel hier...


Campaign pledges to make roads safe

06/12/2017 (Source: www.news24.com)

It has become a sad fact that road users - drivers, passengers, pedestrians, cyclists, as well as donkey and horse carts end up becoming the victims of their own errors or the error of others.

Read article here...


Christiana-buurtwag oefen vir die ware Jakob

31/07/2017 (Bron: www.ofm.co.za)

Die AfriForum-buurtwag in Christiana, Noordwes, het onlangs verskeie noodsituasies nageboots waartydens sy lede moes reageer ter voorbereiding van regte noodsituasies wat moontlik in die toekoms kan opduik.

Lees artikel hier...


Hoe lyk boerderysake in Christiana se geweste?

09/10/2017 (Source: www.iono.fm)

Pieter Möller gesels met Kiewiet Moll, van Christiana, oor boerdery in dié geweste.

Luister na gesprek hier...


Hawks rescue kidnapped man

29/05/2017 (Source: www.iol.co.za)

The Directorate for Priority Crime Investigation (Hawks) was on Sunday still searching for four suspects who allegedly kidnapped, robbed and extorted several thousand rand from a Kuruman man on the weekend.

Read article here...


Drie in Christiana vas vir moord en roof

27/02/2017 (Bron: www.ofm.co.za)

Drie mans tussen die ouderdomme van 17 en 22 wat vermoedelik oor die naweek 'n jongman beroof en later sy broer wreed aangeval en doodgesteek het, sal na verwagting môre in die Christiana-landdroshof verskyn.

Lees artikel hier...


Naked woman 'may have been involved in another hijacking' - Arrive Alive

16/02/2017 (Source: www.wheels24.co.za)

Earlier in February, Road safety group Arrive Alive and the South African Long-distance Truckers (SALTruckers) tweeted an image of a naked woman attempting to distract a truck driver on the N17 in Gauteng.

Read article here...


List of towns affected by Eskom's power cuts

18/01/2017 (Source: www.enca.com)

Eskom on Wednesday announced that power will be interrupted in some North West and Northern Cape municipalities.

Read article here...


One of North West's most wanted criminals nabbed at court

13/01/2017 (Source: www.iol.co.za)

The Directorate for Priority Crime Investigation (Hawks) in North West have arrested one of the province's most wanted suspects who is allegedly linked to a number of cases of ATM bombing, cash-in-transit heists and hijacking.

Read article here...


Special needs schools shine in North West

05/01/2017 (Source: www.iol.co.za)

Three Special Needs Schools in North West obtained a 100 percent pass rate, Education and Sport Development MEC Sello Lehari said on Thursday.

Read article here...


Three children found dead in the North West

17/08/2016 (Source: www.ofm.co.za)

Three children were found dead at their home at Utlwanang in Christiana, North West, police said on Tuesday.

Read article here...


North West Police Investigating Deaths of Christiana Children

17/08/2016 (Source: www.ewn.co.za)

North West police are investigating the circumstances surrounding the death of three children at their home in Utlwanang in Christiana.

Read article here...


Daar is nie iets anders nie, net 'n SCANIA

13/08/2016 (Bron: www.proagri.co.za)

Scania se betroubare vragmotors sal enige groenteboer opgewonde maak. "Dit is belangrik om ons produkte tydig en vars op die mark te kry en beheer daaroor te hê. Dit is ook hoekom ons ons eie vervoer het," sê Johan Greyling van Aqua-boerdery, buite Christiana.

Lees artikel hier...


RSA Market Agents and Wesgrow announce strategic partnership

30/05/2016 (Source: www.freshplaza.com)

Fresh produce buyers will soon see a new high-quality potato brand on the Johannesburg market floor as RSA Market Agents introduces a new value-for-money potato offering from the recently rebranded potato grower, Wesgrow.

Read article here...


Man arrested for murder of girl, 17, on Free State farm

24/05/2016 (Source: www.news24.com)

A 21-year-old man was arrested in connection with the murder of a 17-year-old girl at Christiana farm near Albany in Meloding, Free State police said.

Read article here...


N12 closed between Bloemhof and Christiana in NW due to protest

12/05/2016 (Source: www.ofm.co.za)

Three trucks were burnt overnight along the N12 between Bloemhof and Christiana during a service delivery protest, the North West community safety and transport management said on Thursday.

Read article here...


Jan Kempdorp sexual-assault pupil dies

22/04/2016 (Source: www.news24.com)

Jan Kempdorp - The boy who was assaulted by his fellow hostel-mates at the Landbou High School in the Northern Cape, has died, Netwerk24 reported.

Read article here...


Rekordprys vir aartappels weer verbeter

16/03/2016 (Bron: Landbouweekblad www.netwerk24.com)

'n Palet Sifra-aartappels van mnr. Johan Greyling van Christiana het weer die rekordboeke herskryf nadat hy op 14 Maart R150 vir 10kg-sakkies op die Durban Varsproduktemark gekry het.

Lees artikel hier...


Potato record shattered yet again

16/03/2016 (Source: www.ofm.co.za)

Yet another potato price record has been shattered after a farmer from Christiana this week reportedly received R150 per 10kg bag at the Durban Fresh Produce Market.

Read article here...


Ma vandag weer in hof nadat sy kind in veld los

06/01/2016 (Bron: www.ofm.co.za)

'n Een-en-twintigjarige ma verskyn na verwagting vandag weer op Christiana in die landdroshof nadat sy glo haar pasgebore baba in 'n veld weggegooi het.

Lees artikel hier...


Ma volgende jaar in hof na sy kind in veld los

29/12/2015 (Bron: www.ofm.co.za)

'n Een-en-twintigjarige ma wat gister op Christiana in die landdroshof verskyn het nadat sy in hegtenis geneem is omdat sy glo haar pasgebore baba in 'n veld weggegooi het, se saak hervat volgende jaar.

Lees artikel hier...


Christiana: Ma van poging tot moord aangekla

28/12/2015 (Bron: www.ofm.co.za)

'n Een-en-twintigjarige ma verskyn na verwagting vandag op Christiana in die landdroshof nadat sy in hegtenis geneem is nadat sy haar pasgebore baba in 'n veld weggegooi het.

Lees artikel hier...


High hopes for first 50-50 pilots

07/12/2015 (Source: www.ofm.co.za)

The three inaugural 50-50 pilot projects have been hailed by Government as a shining example of the empowerment of farm workers.

Read article here...


NW municipal manager's qualifications under scrutiny

14/09/2015 (Source: www.ofm.co.za)

The appointment of the municipal manager of the Lekwa-Teemane Local Municipality in North West - which includes Bloemhof and Christiana - is under investigation.

Read article here...


DA welcomes SAHRC probe at school hostel

09/09/2015 (Source: www.sowetanlive.co.za)

The Democratic Alliance (DA) on Wednesday welcomed the intentions of the South African Human Rights Commission (SAHRC) to investigate the living conditions of pupils at the North West Secondary School for the Deaf in Leeudoringstad, following the death of three girls in a fire last month.

Read article here...


Hertzogville-moorde: DNS-toetse nog nie bekend

01/04/2015 (Source: www.ofm.co.za)

Die polisie in die Vrystaat wag nog vir die uitslag van DNS-toetse wat gedoen word om vas te stel of die lyke van drie mans wat op 'n plaas in die Hertzogville-distrik gevind is, dié van drie vermiste mans van Christiana in Noordwes is.

Read article here...


Two more bodies found on 'farm of death'

20/03/2015 (Source: www.iol.co.za)

Police have uncovered two more bodies on the farm of a 57-year-old man who was already in custody for murder, Free State police said on Friday.

Read article here...


North West's water contamination: A dark story of lost and ruined lives

09/07/2014 (Source: www.iol.co.za)

In June 2014, three babies died in Bloemhof from drinking contaminated water. It was a national tragedy. The municipal manager resigned ahead of two criminal lawsuits, the mayor was fired. The Minister of Water Affairs Edna Molewa promised swift intervention and R20 million to fix the problem. But during the same time - in fact, up until last week - more than eleven infants have died in a tiny spot on the map called Biesiesvlei, close to a slightly larger spot on the map called Sannieshof. But there is no national intervention - yet. By NIKI MOORE.

Read article here...


Christiana residents urged to boil water

30/05/2014 (Source: www.ofm.co.za)

The contaminated water in Bloemhof that has caused the death of a baby and seen at least 200 people treated for diarrhoea this week may have spilled over to Christiana.

Read article here...


Christiana-landbouers gryp in nadat betogers amok maak

10/04/2014 (Bron: www.ofm.co.za)

Landbouers op Christiana in Noordwes moes gister vinnig ingryp toe betogers 'n sleepwa, wat beeste vervoer het, aan die brand gesteek het.

Lees artikel hier...


Bloemhof-onrus spoel oor na Christiana

09/04/2014 (Bron: www.ofm.co.za)

Noordwes polisie sê betogers in die Christiana-omgewing het die pad na Jan Kempdorp versper en het ook winkels wat deur buitelanders besit word geteiken.

Lees artikel hier...


Christiana: 'Boere moenie help om betogers in toom te hou'

09/04/2014 (Bron: www.ofm.co.za)

Georganiseerde landbou in die Christiana-distrik sê boere moet nie betrokke raak by owerhede se pogings om betogers in toom te hou nie.

Lees artikel hier...


Vaal River: Residents evacuating

12/03/2014 (Source: www.ofm.co.za)

Residents and owners of holiday resorts on the banks of the Vaal River at Bloemhof and Christiana in North West have started to evacuate dwellings.

Read article here...


Violent protests continue in North West

07/04/2014 (Source: www.news24.com)

Violent protests continued on Monday across the Boitumelong township in Bloemhof in the North West, said police.

Read article here...


Boy (9) drowns at Christiana School for the Blind

16/09/2013 (Source: www.ofm.co.za)

A 9-year-old boy died after drowning in a swimming pool at the Christiana School for the Blind yesterday.

Read article here...


Fire guts accommodation section of Christiana Hotel

05/09/2013 (Source: www.ofm.co.za)

A staff member at the Protea Hotel just outside Christiana says the fire making headlines this morning broke out at a privately owned establishment in the town and not at the Protea Hotel.

Read article here...


Brand beskadig Christiana hotel

05/09/2013 (Bron: www.ofm.co.za)

Die polisie in Christiana ondersoek 'n saak van brandstigting nadat 'n brand by 'n hotel in die Noordwes dorpie uitgebreek het.

Lees artikel hier...


N12 protesters barricade road

02/07/2013 (Source: www.ofm.co.za)

About a hundred people are protesting outside Christiana on the N12 highway.

Read article here...


Potholes between Christiana and Bloemfontein

27/06/2011 (Source: www.ofm.co.za)

The terrible road between Christiana and Bloemfontein is life-threatening. Here are some pictures sent to OFM by Julene Louw about this road.

Read article here...


Noordwes LUR besoek blinde skool waar kinders dood is

12/01/2011 (Bron: www.ofm.co.za)

Die LUR vir onderwys in Noordwes, Raymond Elisha sal na verwagting vandag die Christiana skool vir blindes besoek. Die skool is verlede jaar gesluit, nadat vier leerders in 'n brand by die koshuis gesterf het.

Lees artikel hier...


Vaal flooding damages crops

11/01/2011 (Source: www.mg.co.za)

The flooding of the Vaal River has caused considerable crop damages along its banks in three provinces, Water and Environmental Affairs Minister Edna Molewa said on Monday.

Read article here...


Second suspension at Christiana School for the Blind

07/12/2010 (Source: www.ofm.co.za)

The principal at Christiana School for the Blind has been suspended with immediate effect.

Read article here...


Cause of Christiana School fire still unknown

09/11/2010 (Source: www.ofm.co.za)

The cause of the fire which took the lives of four children in the Christiana school for the blind last night is still unknown.

Read article here...


Eight in Christiana Magistrate's Court for taking teachers hostage

23/03/2010 (Source: www.ofm.co.za)

Eight people will appear in the Christiana Magistrate's Court today for allegedly taking a school principal and some teachers hostage.

Read article here...


Bloemhof and Christiana prepare to vacate their homes

28/01/2010 (Source: www.ofm.co.za)

Residents along the riverbank in Bloemhof and Christiana must prepare themselves to vacate their homes.

Read article here...



Latest additions:

Christiana Calendar of Events Christiana Calendar of Events


Buy your 2020 calendar today! Buy your 2020 calendar today!


Calendar Photo Competition 2020 - Results Calendar Photo Competition - click the beautiful around you and enter. Entries close: 30 September 2019 at midnight. The results of our first photo competition are here!


Modern Christiana Photo Gallery Modern Christiana Photo Gallery


Daily Weather Forecast Daily Weather Forecast


Christiana Noordwes Provinsie / North West Province:
Christiana Noordwes Provinsie / North West Province

New photos in the History Gallery
New photos in the History Gallery


Support Local Businesses and Events - Business Directory & Calendar





CHRISTIANA WEATHER